In ons gejaagde lewe vind ons min tyd om met die Here af te sonder. Stiltetyd kom egter na jou toe! 

Ontvang 'n kort daaglikse oordenking per e-pos, wat jou in staat stel om kortliks stil te word, op God te fokus en te bid, die Woord te lees, dit te oordink en te laat ingaan, en God se leiding en inset in jou lewe te beleef.

Ons gratis oordenkings word sedert 2001 deur duisende mense regoor die wêreld gelees. Dit is vyf minute wat jou dag kan verander! Jy kan te enige tyd weer afteken. Jimi le Roux is 'n SA leraar en skrywer, wie se dagboeke beskikbaar is by CUM-uitgewers en ook aanlyn.

.